R2,520,000
Monthly Bond Repayment R24,737.41
Calculated over 20 years at 10.25% with no deposit.
Change Assumptions
Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs | Currency Converter
Ideale Gesinshuis in Baillie Park – Ruimte, Ligging en Gerief
Hierdie netjiese eiendom is ideaal geleë in die gewilde Baillie Park, reg oorkant een van Potchefstroom se top Hoërskole.
Die huis bied 4 slaapkamers en 2 badkamers, met ’n gemaklike sitkamer en ’n oopplan kombuis en eetkamer. Die opwaskamer is buite die huis geleë vir ekstra gerief. Op die boonste verdieping is daar ’n addisionele leefarea met ’n stoep wat uitkyk oor die tuin - perfek vir ontspan of onthaal.
Buite geniet jy ’n onderdak patio, swembad en ’n lapa met ’n braai. Die eiendom beskik oor ruim motorhuise wat tot vier voertuie kan akkommodeer, asook ’n dubbel motorafdak.
Ekstras:
• Alarmstelsel
• Swembad
• Lapa met braai
Kontak ons vandag om ’n besigtiging te reël.

Features
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
4
Bathrooms
2
Kitchen
1
Reception Rooms
3
Furnished
No
Exterior
Garages
2
Security
Yes
Parkings
2
Pool
Yes
Sizes
Land Size
1,412m²